Lectionary Calendar
Friday, May 17th, 2024
the Seventh Week after Easter
Attention!
Partner with StudyLight.org as God uses us to make a difference for those displaced by Russia's war on Ukraine.
Click to donate today!

Read the Bible

Afrikaans Bible

Psalms 120

1 'n Bedevaartslied. Ek roep die HERE aan in my benoudheid, en Hy verhoor my.2 o HERE, red my siel van die valse lippe, van die bedrieglike tong!3 Wat sal Hy jou gee of wat vir jou daaraan toevoeg, o bedrieglike tong?4 Skerp pyle van 'n held saam met gloeiende kole van besembosse.

5 Wee my dat ek as vreemdeling vertoef in Meseg, dat ek by die tente van Kedar woon!6 Te lank al woon my siel by die wat die vrede haat.7 Ek is vredeliewend; maar as ek spreek, is hulle op oorlog uit.

 
adsfree-icon
Ads FreeProfile