Lectionary Calendar
Saturday, June 1st, 2024
the Week of Proper 3 / Ordinary 8
Attention!
Tired of seeing ads while studying? Now you can enjoy an "Ads Free" version of the site for as little as 10¢ a day and support a great cause!
Click here to learn more!

Study Desk

General Bible Search

Word Search: "so"

Concordances (2)
Nave's Topical Bible
So
Treasury of Scripture Knowledge
As They Said, so It Happened
Dictionaries (15)
American Tract Society Bible Dictionary
So
Easton's Bible Dictionary
So
Fausset's Bible Dictionary
So
Spurgeon's Illustration Collection
So: God so Loved Etc
Hitchcock's Bible Names
So
Hastings' Dictionary of the Bible
So
King James Dictionary
So
Morrish Bible Dictionary
So
Smith's Bible Dictionary
So
Vine's Expository Dictionary of NT Words
So
Even, Even As, Even so
Webster's Dictionary
Sos
So-so
So-Called
So
Encyclopedias (4)
International Standard Bible Encyclopedia
So
Kitto's Popular Cyclopedia of Biblical Literature
So
Cyclopedia of Biblical, Theological and Ecclesiastical Literature
So
The Nuttall Encyclopedia
Accor`so
Lexicons (103)
New Testament Aramaic Lexical Dictionary
ܐܺܝܢ
ܗܳܟ݂ܘܳܬ݂
Old & New Testament Greek Lexical Dictionary
ἄν
ἄρα
γέ
δέ
διά
διό
εἰ , γέ
εἴπερ
εἰς
ἔπος
ἐσθίω , ἔσθω
εὐπερίσπαστος , εὐπερίστατος
ἵνα
κἀγώ
καί
καλέω
κἄν
λέγω , εἴρω
μή , μήγε , μήπου
ἵνα , μή
μηδαμῶς , μηθαμο͂ς
μηδέ
μήποτε
μήτε
ναί
ὅθεν
οἷος
ὁμοίως
ὀνομάζω
ὅπως
ὅς , ὅσγε
ὅσος
ὅτι
οὐδέ
οὐκοῦν
οὖν
οὗτος
οὕτως
οὐχί
παροξυσμός
περιπατέω
πρός
συμβαίνω
ταὐτά
τηλικοῦτος
τοιγαροῦν , τοίγε
τοίνυν
τοιοῦτος
τοσοῦτος
ὑπέρ , ὑπερεγώ
χρονίζω
ψευδώνυμος
ὡς , ὡσάν
ὡσαύτως
ὥστε
Old Testament Hebrew Lexical Dictionary
אולַּי
אָז
אַל
אֵהֶל אָלָה, , אֵלֶּה
אַף
אֵפוֹא
אֹרֶךְ
אֲשֶׁר בַּאֲשֶׁר, כַּאֲשֶׁר, , מֵאֲשֶׁר
בְּלִי , מַבֵּל
בִּלְתִּי
גָּדַל
גַּם
דָּבָר
דִּבְרָה
דִּי
זֶה
זָקֵן
יום , יום
יַעַן
יָרַד
כֹּה
כִּי כִּי, עַל כֵּן כִּי־אִם, , כַּמָּה
כָּכָה
כְּמוֹ
כֵּן כֵּן, כֵּן, , לָכֵן
כְּנֵמָא
הֲלֹא לֹא, , לֹה
מְאֹד
מִן מִנִּי, , מֵעַל
מָעַט
מְעַט
לְמַעַן , מַעַן
ׇסוא
עֲבורּ
עַד
עַל עַל־כֵּן, , עַל־מותּ
עָשָׂה , עָשָׂה
עַתָּה
פֶּה
פֶּן
צוקּ
רֹב
רָמָה , רָמָה
מֵרֵעַ רָעַע, , רָעַע
שָׁנָה
תְּקִף
Options Options
Joshua 24:23
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
"So now, put away the foreign gods which are in your midst, and incline your hearts to Yahweh, the God of Israel."
Joshua 24:25
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
So Joshua cut a covenant with the people that day and made for them a statute and a judgment in Shechem.
Judges 3:30
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
So moes Moab dan di� dag buig onder die hand van Israel; en die land het tagtig jaar lank gerus.
Judges 5:31
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
So moet al u vyande, HERE, omkom! Maar die wat Hom liefhet, is soos die opgang van die son in sy krag. En die land het veertig jaar lank gerus.
Judges 6:5
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
Want hulle het met hul vee en hul tente opgetrek en gekom soos sprinkane in menigte, terwyl hulle en hul kamele ontelbaar was; so het hulle dan die land ingekom om dit te verwoes.
Judges 6:38
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
En dit was so: toe hy die volgende m�re vroeg opstaan, het hy die vlies uitgewring en die dou uit die vlies uitgedruk, 'n kom vol water.
Judges 6:40
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
En die HERE het daardie nag so gedoen: op die vlies alleen was dit droog, maar oral op die grond was daar dou.
Judges 8:28
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
So moes die Midianiete dan buig voor die kinders van Israel, en hulle het hul hoof nie meer opgetel nie; en die land het in G�deon se dae veertig jaar lank gerus.
Judges 9:56
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
So het God dan die kwaad van Abim�leg vergelde wat hy sy vader aangedoen het deur sy sewentig broers te vermoor.
Judges 11:10
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
Toe s� die oudstes van G�lead vir Jefta: Die HERE sal hoorder wees tussen ons. Waarlik, soos jy ges� het, so sal ons doen.
Judges 11:27
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
So het �k dan nie teen u gesondig nie, maar � handel so sleg met my om teen my oorlog te voer. Mag die HERE, die Regter, vandag oordeel tussen die kinders van Israel en die kinders van Ammon!
Judges 12:6
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
dan vra hulle hom: S� bietjie: Sjibbolet! En as hy s�: Sibbolet! en nie ag gee om dit reg uit te spreek nie, dan gryp hulle hom en maak hom by die Jordaan-driwwe dood. So het daar dan in di� tyd van Efraim twee en veertig duisend man geval.
Judges 14:10
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
Daarop gaan sy vader na die vrou toe af, en Simson het daar 'n maaltyd berei; want so het die jongmanne gewoonlik gedoen.
Judges 15:7
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
Daarop s� Simson vir hulle: As julle so maak, sal ek sekerlik nie rus voordat ek my op julle gewreek het nie.
Judges 15:11
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
Daarop trek drie duisend man uit Juda af na die rotskloof van Etam en vra vir Simson: Weet jy nie dat die Filistyne oor ons heers nie, en wat het jy ons nou aangedoen? En hy s� aan hulle: Soos hulle aan my gedoen het, so het ek aan hulle gedoen.
Judges 16:5
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
Toe kom die vorste van die Filistyne na haar op en s� vir haar: Haal hom oor en vind uit waardeur sy krag so groot is, en waardeur ons hom kan oorweldig en hom kan bind om hom te bedwing; dan sal ons jou elkeen elf honderd sikkels silwer gee.
Judges 16:6
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
Toe vra Del�la vir Simson: vertel my tog waardeur jou krag so groot is, en waarmee jy gebind kan word om jou te bedwing.
Judges 16:15
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
Toe s� sy vir hom: Hoe kan jy s�: Ek het jou lief! terwyl jou hart nie met my is nie? Drie maal het jy my nou al bedrieg en my nie meegedeel waardeur jou krag so groot is nie.
Judges 16:30
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
En Simson s�: Laat my sterwe saam met die Filistyne! En hy buig hom met krag, sodat die huis inval op die vorste en op al die mense wat daarin was. So was dan die dooies wat hy by sy sterwe gedood het, meer as die wat hy in sy lewe gedood het.
Judges 18:4
Read Chapter | View Context | Multi-Translations | Study Tools ]
Daarop s� hy vir hulle: So en so het Miga met my gedoen, en hy het my gehuur, en ek het sy priester geword.
 
adsfree-icon
Ads FreeProfile